My karretjie is gekry

7 07 2012

Hallo Maatjies

:mrgreen:  Myse ouma praat altyd van haar karretjie wat nog net by die hawe moet kom.  :roll:  Ekke het altyd gedink sy maak stories op!  :shock:  Julle ken mos van oumas.

:mad:  Ekke moes geweet het my ouma is nie ‘n heks wat lieg nie.  :|  Sy is niks soos die ou perse nie.

Kyk, hulle het my karretjie gekry.  :D  Ampertjies by die hawe!  :lol:  En wanneer hulle hom uithaal is ek die rykste heks wat ek ken.

:shock:  Ek hoop nie die ooms gaan al my skatte steel nie.

Ek moet gaan kyk.

Tata Maatjies.


Aksies

Information

5 responses

7 07 2012
gerdajansen1

slaan hulle met jou besem van jou se karretjie af heksekjint.

7 07 2012
Olga

Oeee jong as jy daardie karretjie gaan aflaai gaan ons darem lekker wegkruipertjie kan speel.
Wat my laat dink . .. . . .

1
2
3
blok vir Laviga.

9 07 2012
Toortsie

Viga, gelukkig is ek mos ook een van jou maatjies!😆

9 07 2012
Olga

maandag is nie meer blou nie. Die slimste, mooiste heks is nog hier.

10 07 2012
Toortsie

Olga, sy sal sowaar vir ons moet onthou as daai skip inkom!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: