Warm Klippe

30 06 2012

Hallo Maatjies!!!

:shock:  Die skoolheks gevertel altyd dat klippe so warm kan word dat ‘n heksie daarop kan eiers bak.  :roll:  Ekke wou haar ook nie glo nie, maar sy sy weet alles van skoolgoed af.  :mrgreen:  Amper netso slim soos ekke.😆

Ek het dit lank terug geleer, toe seuntjies nog dogtertjies was.  :oops:  Ekke het amper daarvan vergeet.  :?  Tot vandag, toe my tongers en boedjies amper afgekoud het.  :D 

Ek dink toe dat as ek op ‘n warm klip gaan sit, gaan dit mos ontdooi en lewe.  :idea:  Toe werk dit!

Sien julle nou?  Ek is die slimste heks wat julle ken. 

Tata Maatjies!  Moetie al die klippe koud sit nie.


Aksies

Information

5 responses

30 06 2012
Olga

lavigd, toor asb die wp oor die wp strooi.

30 06 2012
Olga

1
2
3
blok vir Viga.

1 07 2012
Laviga Heks

Tannie Ougat!!!😯

HP wil nie luister as ek hulle toor nie

1 07 2012
Olga

sulke satans.

1 07 2012
toorts

Daar leer y my al weer iets.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: