Laviga in die Tjoek-Tjoek

24 06 2012

Hallo Maatjies😐

Ek was ‘n bietjie in die tjoek-tjoek!  :cry:  En dit was nie eers my skuld nie. 😡

Sien, elke keer wanneer Merriegriet verby die ooms wat in hulle karre langs die pad ry, sê sy altyd hallo. 🙂 Nou nie heeltemal hallo nie.  :mrgreen:  Sy sê altyd “Blerrie poepol!  Ek hoop jy kry maagwerk.”  :shock:  “Njannies, ek is nie ‘n heks wat jok nie.

Toe vlieg ek Vrydagaand verby die oom wat onder die boom slaap.  :D  Ek is die vriendelikste heks wat ek ken.  Ek groet toe die oom: “Hallo, jou Blerrie Poepol.”  :mrgreen:  Net soos Merriegriet altyd maak.  :twisted:  Toe raak die oom kwaad.  :roll:  Ongeskik!  :shock:  Ek dog dit is omdat ek nie alles gesê het nie.  :roll:  Ek sê toe:  “Ek hoop oom kry lekker maagwerk!”  :p

:mad:  Die oom het eers soos die ou Perse gelyk, en toe gooi hy my in die tjoek-tjoek! 😦 Kan julle dit glo?  Nadat ek so vriendelik met hom was.

Volgende keer dat Merriegriet een wil doodry gaan ek tog te lekker lag.

Tata Maatjies.


Aksies

Information

5 responses

24 06 2012
Toortsie

Heksie!!?

24 06 2012
Olga

Jy en Grieters gaan altwee nog lekker in die tjoek tjoek sit en dan gaan Grieters die volgende prosident word. Wat gaan jy dan word Viga????

24 06 2012
Olga

BTW,,,,
1
2
3
blok vir Laviga de Helselin de Heks.

24 06 2012
Olga

Ekskuus, Laviga de Beselin de Heks.
Enniehoe, jy is geblok!!!!

28 11 2012
Avonture in die woestyn | Seegogga se Bloggie

[…] mens liewer in die donker sit of nie? Daar is dalk ‘n saak uit te maak daarvoor! Maar Laviga, Herriemerrie se maaikie sê: “Haai, oe, so ‘n vuurtjie  kan so lekker wees en dan kan […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: