Vuurblomme

15 06 2012

Hallo Maatjies

Ken julle die vuurblomme?  :?:  Hulle groei net wanneer dit nat-tone-koud is.  :mrgreen:  Regtig, ek is nie ‘n heks wat liegstories sing nie.

Myse ouma sê hulle is daar vir al die diertjies en voëltjies as hulle koud kry. 😀 Hulle pluk dit dan en gaan bêre dit in hulle huisies om warm te bly.  :shock:  Dit sal ook glad nie hulle huisies afblaas nie.

Myse ouma sê die vuurblomme is so sleg, sodat die vrate dat nie alles opdrink nie.  :mad:  As hulle pense dik is gaan baie diertjies koud kry.  :!:  Die blommetjies hou ook nie van water nie, want dan gaan hulle vuurtjies dood gaan.  :)  Julle het dit nie geweet nie.  ;)  Hulle word deur die son warm gemaak.

Daarom maatjies, moet julle mooi na die vuurblommetjies kyk. 💡

Tata maatjies.


Aksies

Information

13 responses

15 06 2012
Olga

Jou vuurblomme se regte naam is alwyne Laviga, maar hulle lyksommer leke warm en is pragtig.

16 06 2012
Laviga Heks

😯

Ek het nie geweet ek kan sy naam vra nie? Ekke het nie eers geweet hulle kan praat nie. My ouma het seker gevergeet om my te vertel!👿 Sy vergeet ook alles.

15 06 2012
Olga

Eerste!!!!!

16 06 2012
Laviga Heks

Mwah!!! Tannie Ougat!

15 06 2012
Olga

2
2
3
Blok vir Viga.

16 06 2012
Laviga Heks

Unfair!!!😡 Ek het net n bietjie geslaap!

15 06 2012
gerdajansen1

ek wil ook my hande uitsteek en by jou vuurblomme laat warm word.

16 06 2012
Laviga Heks

:mrgreen: Moet net nie brand nie!

16 06 2012
Toortsie

VIGA!! WAAR WAS JY LAAS WEEK??? Ek het jou gesoek!!
Hier by my huisie is ook baie van daardie vuurblomme!🙂

16 06 2012
Laviga Heks

Hallo Tannie Tossel!!!

Ekke het gat kuier en toe gevergeet om te rekendingetjie!! Oe!!! Tannie se huis is seker lekker warm.

16 06 2012
Toortsie

Ek maak maar ‘n regte vuur ook, Viga

16 06 2012
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie Gomtor en Tannie Tossel

16 06 2012
Olga

Wat sê jou ouma van die pratende blomme Viga?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: