Geheim

26 05 2012

Ekke het ‘n geheim.  😆

Regtig!  😉  ‘n Geheim is iets wat jy vir niemand mag gevertel nie.  😯  Behalwe as dit vir jou of iemand anders seermaak, dan MOET jy iemand gevertel.  :mrgreen:  Is!  Myse ouma sê so.  🙂  Selfs Merriegriet sê so.

🙄  Ek het nie ‘n vieslike geheim nie, so ek kan vir niemand vertel nie.  😡  Nee, julle mag nie vra nie, dit is ‘n geheim.  🙂 Niemand mag weet dat die see in ‘n skulpie wegkruip nie.  :mrgreen: 

Dit is my geheim en ek vertel vir niemand nie.  😆

Tata Maatjies.


Aksies

Information

2 responses

26 05 2012
Olga

dis reg viga. Hou jou geheim veilig vir jouself.

Skinebek.

27 05 2012
Toortsie

Vertel! Toeee! Ek sal vir niemand vertel nie! Belooowe!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: