Dakhuisie

19 05 2012

Hallo Maatjies

😯  Ekke het ‘n huisie gesien wat heeltemal van dak gemaak is.  😈  Regtig, ek is nie ‘n heksie wat my met joksels ook maak nie.  😀  Die oom van die huis het sommer kos verkoop amper of dit ‘n restossel is.

Ekke wou ook vir my ‘n dakhuisie gebou het en dan koekies verkoop het.  😆  Ek bak die lekkerste koekies van almal.  🙄  Maar Merriegriet sê die mense gaan my koeknig met my eie koekies.  😡  Sy is ook maar lekker jaloers.  👿 Sy sê daar is baie tannies, ooms en maatjies wat in dakhuise woon omdat hulle arm is.  😥  Ek hou nie daarvan as maatjies arm is nie.  💡  Dalk moet ek vir hulle koekies bak en dit verniet vir hulle gee.  😀

Ek is mos die mooiste en slimste heksie wat julle ken.  En boonop is ek nog barmerig ook.  :mrgreen:

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

2 responses

20 05 2012
Olga

dis n briljante idee, laviga.

20 05 2012
Olga

btw,
1
2
3
TOUCH!!!
Jy is aan.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: