Bossies Soek

12 05 2012

Hallo Maatjies

Sjuut:  😯  Julle moet saggies praat.  😉  Myse ouma wil hê ek moet help bossies soek.  😀  Sy maak toorgoed met die bossies, my ouma is tog die slimste heks onder die wolke.  :mrgreen:  Behalwe met my ander ouma wat net so slim is.  ❓  Is julle oumas ook so slim?

Ek is eerder lus om wegkruipertjie te speel.  🙄  Dit is hoekom julle moet stil bly, sodat my ouma nie kan sien nie.  😕  Dan moet ek blommetjies gaan soek.  👿  Die blommetjies moet my eintlik soek, ek is nie aan nie.  😡  Hulle is stout.

Ekke moet vir my mamma en oumas more blommetjies gee.  :mrgreen:  Dit is Moddersdag more en julle mag nie vergeet nie.

Tata Maatjies.


Aksies

Information

9 responses

12 05 2012
gerdajansen1

*fluister* eerste.
more laviga. jou ouma wil jou leer toorgoed maak met die bossies.

12 05 2012
Laviga Heks

Dit is dan nie skool of iets nie

12 05 2012
Toortsie

*fluister ook* Ek kan net dink hoe slim jou oumas moet wees. Want JY is dan so slim! Dankie dat jy my help onthou van blommetjies vir my ma

12 05 2012
Laviga Heks

Hie Hie Hie

Jaaa, ek is die mooiste en slimste heks wat julle ken.

12 05 2012
Olga

*fluister*
1
2
3
blok vir viga.

12 05 2012
Toortsie

oeps Viga, nou is jy aan!!

12 05 2012
Laviga Heks

Dis unfair!! Ek was nog nie reg nie.

1

2

3

Blok vir tannie Tossel

12 05 2012
Olga

whoop whoop, ons kan nog n ste by slimste en mooiste las. Laviga is die vinnigSTE heks wat ons ken.

12 05 2012
Laviga Heks

Oe!! Ja, ek hardloop altyd vir al die ander heksies weg.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: