Wie is dit?

11 05 2012

Die joodse aktrise het vir dekades ma en sekretaresse gespeel voordat sy bekendheid as aktrise behaal het.

Ek sal genadig wees en ‘n foto plaas van toe sy reeds ‘n bekende naam was.

Wie is dit?

Dit is natuurlik Estelle Getty, wat ons met ‘n pruik en baie grimering ken as Sofia Petrillo.  Die middelste foto is hoe sy sonder haar “verhooggrimering” gelyk het.


Aksies

Information

4 responses

11 05 2012
hoendersop

Lyk my niemand weet nie.

12 05 2012
Xena Phoenix

Jis, en ek het dit maklik gemaak. Het maar ‘n foto van hoe ons haar ken op gesit.

12 05 2012
gerdajansen1

dan kan ek antwoord. estelle getty.

12 05 2012
Olga

ouderdom is darem wreed. Ek het amper gese doris day. Toe onthou tante doris was blond.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: