Sell any dream to me

7 05 2012

Almal ken seker Jessie van Joshua Kadison.  Sou mens na die lirieke luister, kan jy nogal ‘n goeie idee vorm van die storie wat daarvan verskuild is. 

From a phone booth in Vegas, Jessie calls at 5 a.m.
to tell me how she’s tired of all of them.
She says, “Baby, I been thinking ’bout a trailer by the sea.
We could go to Mexico…you, the cat, and me.
We’ll drink tequila and look for sea shells.
Now, doesn’t that sound sweet?”
Oh, Jessie, you always do this every time I get back on my feet.
Jessie paint your pictures ’bout how it’s gonna be.
By now I should know better, your dreams are never free.
But tell me all about our little trailer by the sea;
Jessie you can always sell any dream to me.
Oh, Jessie, you can always sell any dream to me.
She asks me how the cat’s been, I say, “Moses he’s just fine
but he used to think about you all the time.
We finally took you pictures down off the wall.
Oh, Jessie, how do you always seem to know just when to call?”
She says, “Get your stuff together. Bring Mose and drive real fast.”
And I listen to her promise, “I swear to God this time it’s gonna last.”
Jessie paint your pictures ’bout how it’s gonna be.
By now I should know better, your dreams are never free.
But tell me all about our little trailer by the sea;
Jessie you can always sell any dream to me.
Oh, Jessie, you can always sell any dream to me.
I’ll love you in the sunshine, lay you down in the warm white sand.
And who know, maybe this time things’ll turn out just the way you planned.
Jessie paint your pictures ’bout how it’s gonna be.
By now I should know better, your dreams are never free.
But tell me all about our little trailer by the sea;
Jessie you can always sell any dream to me.
Oh, Jessie, you can always sell any dream to me.

Die prentjie wat ek sien is die man wat geduldig die kat oppas terwyl sy geliefde in Vegas roem en rykdom gaan soek.  Nooit seker wanneer en of sy ooit sal terugkom nie.  Elke keer wanneer hy die hoofstuk afsluit en wil aangaan met sy lewe, bel sy hom weer.  Hy weet dat dit net tydelik is, maar nogtans is hy bereid om weer saam te speel.  Met die hoop dat die droom wat sy hom skets eendag werklikheid gaan word. 

‘n Liedjie met ‘n storie.  Nee, eerder ‘n liedjie wat ‘n gedeelte van ‘n storie vertel.  Dit staan enige een vry om die begin en /of einde te skets soos hulle dit goed dink.  Daar is baie sulke liedjies waarvan daar stories gemaak kan word.  Sooooo . . . die ideale tyd vir ‘n tag speletjie. 

Dit gaan so volg werk.  Kies ‘n liedjie, enige liedjie, maar dit moet verkieslik iets wees wat aan die breë publiek bekend is.  Gebruik dit as inspirasie om ‘n kortverhaal te skryf.  Deel dan die huiswerk aan nog ‘n paar mense uit. 

Om mee te begin gaan ek vir Olga, Hoendersop, Seegogga en Tannie Gypsie huiswerk uitdeel. 

Ek sal seker self ‘n storie moet skryf.  Enige voorstelle van liedjies?

Terloops, volgens Wikipedia was daar in 1993 gegis dat Joshua Kadison Jessie vir Sarah Jessica Parker geskryf het.  Hy het toe ‘n verhouding met haar gehad.  Ongelukkig het feite ‘n goeie storie kom bederf.


Aksies

Information

9 responses

7 05 2012
Son

MOET dit ‘n baie en huidige bekende liedjie wees? Want ek het die ideale liedjie, met die ideale storie, maar ek is nie seker hoe baie mense die song gaan ken nie.

8 05 2012
seegogga

as jy die song kan bysit, sal ons hom mos leer ken!

8 05 2012
Son

Ek het ‘n baie goeie YouTube daarvan gevind – nou moet ek net die storie skryf – gee bietjie kans 😉

7 05 2012
Olga

these boots WEREN’T made 4 walking.

10 05 2012
Die Nat Vadoek « Herriemerrie

[…] het ‘n paar dae terug die uitdaging gegee en hier is my poging.  Ek het probeer om vir ‘n verandering ‘n ligte liedjie met […]

14 05 2012
Wanneer liefde en haat bots « OLGA SE OKSELTJIES

[…] Grieters het alweer huiswerk uitgedeel en die uwe moet spring want sy weet waar ek woon.  Dit is my poging. […]

15 05 2012
Ek is mos ‘n 70s meisie! « hoendersop

[…] is nou op soek na musiek wat ‘n kortverhaal sal inspireer.  (Dis Xena wat dink mens het nie werk nie.) In elk geval gee dit my nou ‘n heerlike verskoning om al my gunsteling oldies op You Tube op […]

17 05 2012
Punt van my hart « hoendersop

[…] My huiswerk is gedoen! […]

22 05 2012
21 November 2011 « Kouevuur

[…] skuld Die Merrie ‘n storie, maar my Muse het mos so stil-stil saam met die somer ge-AWOL. Klein bliksem! Nie dat […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: