My Pirsent

5 05 2012

Hallo Maatjies!!! 

:mrgreen:  Tannie Ougat het vir my ‘n groot pirsent gegee toe ek vervel het!  😆  Julle is tog nou lekker jaloers rokkies vir myse bersies en sokkies.  😈  Baie mooier as Dolce en Kalbasse!!  😀

Nee, tannie Ougat gat nie vir julle ook maak nie.  😡  Sy is tog ‘n ontbreier vir heksies!!

Oe la la!!!

Tata Maatjies.  🙂  Ekke moet die perse gaan jaloers maak.


Aksies

Information

12 responses

5 05 2012
Toortsie

Eerste!!!
Oeeee jy het ‘n mooie sjaal en sokkies!! Nou gaan jy tog lekker warm kry hierdie winter. Tannie Ougat is darem oulik!!

5 05 2012
Toortsie

Maar weet jy wat??? Tannie Ougat HET al vir my ook sokkies gehekel! Regtig egtig. Sy het dit vir my in die POS gegooi, toe bring die posduif dit vir my.

5 05 2012
Laviga Heks

Ag!!! Dit is al oud en die morre het dit opgesuip.

5 05 2012
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie tossel!!!

5 05 2012
Toortsie

Neeee. Ek was noggie reggie.

5 05 2012
Olga

jy het vir my sushirolle, tjoklit koek en rooi koelas gegee. Dit was te leke.
1
2
3
blok vir viga.

5 05 2012
Laviga Heks

Oe!!! Ek is honger vir sushi rolle!

5 05 2012
gerdajansen1

ek ook.

5 05 2012
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie Ougat

5 05 2012
Olga

Ek wil ook hê!!!!

5 05 2012
Toortsie

ek hou net van gaar vis.

5 05 2012
Laviga Heks

Heksies sal wurms kry van rou vis! Myse ouma bak die vis altyd in n degie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: