Ekke Vervel

24 04 2012

Ekke vervel!!!  :mrgreen:  Ekke gaan baie koek en roomys eet en alles afkou met rooi koeldrank!  😆  En ek gaan baie pirsente kry. 

Tata Maatjies


Aksies

Information

6 responses

24 04 2012
Olga

EERSTE!
EERSTE!!
EERSTE!!!

24 04 2012
Olga

happy birthday to you
KLAP KLAP!
You belong in the zoo
KLAP KLAP!
You look like a bemonkey
KLAP KLAP!
And you act like one too
klap klap!
Want sy’s n gawe nooientjie
want sy’s n gawe nooientjie
want sy’s n gawe noooooientjie
en ons stem almal saam.

24 04 2012
Laviga Heks

Oe!! Tannie sing mooi! Watse geskenk kry ek?

24 04 2012
Olga

gaan loer gerus.

24 04 2012
Xena Phoenix

Lekker verjaar Laviga. Ek hoop jy het nie more maagpyn nie.

24 04 2012
Toortsie

Lekker verjaar!!! Wat van ‘n rooi strik vir jou besem?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: