Die Restoerbus

22 04 2012

Hallo Maatjies :mrgreen:

Myse ouma het my gedeur!!  😡  Sy sê ek gedra my net soos ‘n varkie in die restoerbus.  😈  Ekke het haar gevertel ek ken nie die vark toor nie, toe sê sy ek is parmantig.  👿  Partykeer is sy erger as Merriegriet!!!  😡

Merriegriet het ons na die Kaapplek se Visplek gevat.  🙂  Ek hou van die Kaapplek se Visplek – hulle het lekker seesprinkane, seekieties en vis.  😀  Ek het vir my ‘n bordjie met alles gekry.  😕  Merriegriet het gesê die bord is groter as ek en toe stem myse ouma saam.  😡  En sy sê mooi dat ek net die helfte mag eet!  Grrr!!!  En geen poeding mag kry!  👿  Lyk ek na ‘n vet heksie?

Ek het alles opgeëet want ek was honger gewees!  🙄  Toe sê my ouma ek is ‘n vraat!  😯  Ek het my bord ook uitgelek omdat dit so lekker is!  😈  My ouma hok my toe!  Sy sê ‘n heksie mag dit nooit doen waar iemand kan sien nie.  GRRRR!!!

Ek gaan bly sommer by ouma Laviga!  Ek hou nie eers meer van ‘n Restoerbus nie.

Tata Maatjies


Aksies

Information

3 responses

22 04 2012
Olga

oeee, leke viga. Het julle in n seekos restaurant gaan eet? Ek sou ook die bord wou uitlek.

22 04 2012
Laviga Heks

Ek het my ouma vertel Tannie Ougat sou ook die bord uitlek, maar toe sE sy ek is nie tannie Ougat nie

22 04 2012
Olga

aaaag, wat weet sy tog???? Het jy haar gekyk? Het sy nie dalk die bord skelmpies onder die tafel uitgelek nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: