Gevreetjies

16 04 2012

Loli wil weet hoe ‘n mens gevreetjies maak.  Soos elke nuwe en party van die ou bloggers.  Ek is natuurlik nie ‘n kenner nie, maar mens tel darem hier en daar iets op.  Voorheen het dit gehelp as jy jou muis oor die gevreetjie (emotiocon) laat huiwer het, maar ek kry dit nie vandag reg nie. 

Hier is ‘n paar om die basiese te doen.  Verwyder net die +’e om die patroon te kry.  $+% moet dus eintlik net $% wees.  Onthou ‘n spasie voor en na die formule.   

  • Glimlag = :+)  🙂 
  • Breë glimlag:  :+D  😀 
  • Tong uitsteek:  :+P  😛
  • Hartseer:  :+(  😦
  • Verward:  :+?   😕
  • Frons:  :+|  😐
  • Knipoog:  ;+)  😉
  • Vraagteken:  :+?+:  ❓
  • Uitroepreken:  :+!+:  ❗
  • Bloos:  :+oops+:   😳
  • Huil:  :+cry+:  😥
  • Idee:  :+idea+:  💡
  • Groen Gesiggie:  :+mrgreen+:   :mrgreen: 
  • Skok:  :+shock+:  😯
  • Kwaad:  :+mad+:  😡
  • Boos:  :+evil+:  👿
  • Verwronge:  :+twisted+:  😈
  • Rollende oë:   :+roll+:   🙄  
  • Lag  :+lol+:  😆

Dit is maar net die waaraan ek nou so vinnig kan dink.  As jy van ander weet, deel dit asseblief met ons.


Aksies

Information

4 responses

16 04 2012
Olga

aha! Lder ek ook nou iets.

17 04 2012
Loli Pretorius

Jy maak my dag…my week….my maand!!!!! En die goedjies beweeg OOK nog…ek voel soos ‘n nuwe mamma 😀
(Nou wil ek NET weet, hoe ‘link’ ek nou terug na jou ‘post’ om die fantastiese nuus te deel? En enige ander blogs in toekoms?)

17 04 2012
Xena Phoenix

Wanneer jy ‘n post skryf, onder die titel balkie, is daar ‘n paar icons. Een daarvan lyk soos ‘n ketting skakel (as jy jou muis daaroor hou sê dit Insert / edit link

Highlight die deel waar jy die link wil insit. Kliek op die insert icon en dit gaan ‘n venstertjie oop maak. Sit jou link by die URL in en kliek “Voeg koppelaar by.”

Hoop dit help.

17 04 2012
Sonlig

Kan mens iets van ‘n blog af druk?

Ek gaan nooit hierdie goed onthou nie!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: