Orrie borrie

31 03 2012

S^enaand, maatjies.  😉 Dis alles Merriegriet se skuld, rerag, ekke belowe.  Toe sy huis toe gekom het van Kieliemanjare, het sy soos ‘n spekvark gebrul.  👿  Toe het ek laat spider voordat sy my kon vang en Kieliemanjare toe kon stuur.  😥  Toe het ek ‘n verleentheid saam met ‘n tannie oom gekry in sy rooi kar.  😉

Hy het nie geweet dat ek saamry verleentheid gekry het nie. Toe het ek by Blommekoort, 🙂  my ou koskombuis toe ek op Wasdituit was, gegaan wegkruip sodat Koningin by my nie kon Kieliemanjare toe stuur nie.  🙄

Toe het ek gevergeet van Vrydag. 😯  Maar nou is ek hier.  Myse Ouma Heldina het my gevertel dat ‘n goeie Heksie nooitste ooit ooit van haar maatjies vergeet nie.  :mrgreen:

Toe ek met die taksneus huis toe gekom het, het ek gelukkig die rekendingetjie wat nie ‘n kou-ke-nyter of ‘n madam is nie, op die yskas gesien.  😳  Nou kan ek vir julle kom gevertel het dat julle nog my goeieste maatjies in die alles overste is.  😆

Verniet die naweek maatjies.  My sturiemente tjommas wag vir my.  Ons gaan koek eet en rooi koeldrank  drink terwyl Koningin By vir my soek.  😉

Tarraloe Maatjies.  soetwees.

Advertisements

Aksies

Information

6 responses

31 03 2012
Laviga Heks

1
2
3
blok vir tannie Ougat.

1 04 2012
Olga

het sy nie jou nek omgedraai nie, viga?

31 03 2012
Laviga Heks

Tieppelieps!
Touch!!
Tannie Tossel is aan.

31 03 2012
Laviga Heks

1
2
3
blok vir tannie Rondompienk ook.

1 04 2012
Olga

btw,
1
2
3
blok vir viga.

2 04 2012
Toortsie

Vir wat brom Merriegriet vir jou? Jy was dan die hele tyd soet gewees toe sy gekielie het! Maar ek is darem bly jy is weer terug. En ek het nooit nie gedink jy het my vergeet nie!
TOUCH! Viga is aan!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: