moggels

23 03 2012

 

Merriegriet ry na-ha die dam

Ry op haar vet ou saamprater

Hoe gahaan Laviga dan tog skater

:mrgreen:

Merriegriet dink tog sy is snaaks.  Sy dink mos sy is koningin By.  Ek het moggels vir haar.

😀

 

Sy sê   sy sê    sy sê sy gaan kielie sommer ‘n man vir jare, wel, ek wil nie ‘n man gaan kielie nie.

🙄

toe steek ek tog lekker haar rekendingetjie weg.   Nou het sy “kieliemanjare” toe gegaan.  Ek hoop die oom-tannie lag nie eers een keer nie.

😳

 

Dis tog net haar eie moggels.  Ek het die rekendingetjie.  Sy jok mos en sy sê

sy sê

sy sê dis tog nie ‘n rekendingetjie nie.

😯

 

Sy jok vreeslik en sê dis ‘n madam.  Maar dit is nie.

😥

 

Sy sê

sy sê

sy sê ‘n rekendingetjie is ‘n    ‘n           ‘n KOU – KE – NYTER.  Of ‘n sak rekenhaar.  Maar ek het gekyk daar is nie ‘n haar in die sak nie.  Dis ook net haar moggels.

;P

Nou hou ek en Ouma Heldina lekker piekniek en sy kielie oom tannies.  Ek wens hulle voete stink.  Dit is ook haar moggels.  Ek en myse Ouma Heldina kuier lekker en die maatjies kuier tog met ons.

😆

Merrie  Griet ry na die boggels

Ry in haar blou hou maantuigggg

Maar dis haar moggels


Aksies

Information

11 responses

23 03 2012
Olga

1
2
3
blok vir viga.
Dis Kilimanjaro Viga, die hoogste berg in Afrika. Grieters gaan nie n man kielie nie.

24 03 2012
Laviga Heks

touch!
tannie ougat is tog aahaan.

24 03 2012
Olga

pssst….
Touch viga, jys aan.

23 03 2012
seegogga

kielie man hare kan mos gevaarlik wees ! En uitputtend.dis goed Laviga het nie saamgegaan nie. netnou het jy daar van die hare afgeval!

24 03 2012
Laviga Heks

tannie seepadda! het tannie by my kom kuier? merriegriet gaan tog lekker goranja wees as invind. maar dis haar moggels. ek sal tog nie uit die put drink nie. dis te diep.
1
2
3
blok vir tannie seepadda.

24 03 2012
rondomtaliedraai

*giggel senuweeagtig*

24 03 2012
Laviga Heks

hoekom is tannie Rondompienk seningagtig? (ek ken tog ook groot woorde) het tannie te ver gedraf? ek giggel ook as ek rooi koeldrank gedrink het. maar merriegriet sE
sy sE
sy sE. 😥 😥 👿
lelike goed.

24 03 2012
Toortsie

Ek dink jy hou sommer die rekendingetjie by jou! 👿 Moenie dit weer teruggee nie. 😎 Dan skryf jy elke dag vir ons!! 😮 oeeeee dit gaan lekker wees!!

24 03 2012
Laviga Heks

njammies tannie tossel? dit meen tog rerag.

26 03 2012
Toortsie

Viga, sy hou darem nou lank aan met die gekielie!! jong… dit laat my wonder??? :mrgreen:

26 03 2012
Laviga Heks

ekke dink die tannie oom kielie nou vir merriegriet. ekke wil haar gaan haal het tannie tossel. myse ouma sE
sy sE
sy sE
daai kieliemanjare plek is te baie koud vir my besem. nou gaan ekke nie skool toe nie. ekke hakkel n truitjie vir myse besem. 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: