Haaie Swem

17 03 2012

Ekke het tog saam met die haaie gevlieg.  :mrgreen:  En hulle wou my glad nie eet nie.  😆

Merriegriet is tog lekka jaloers.  😈  Sy sê dat geen linksdinkende ding in elk geval ‘n heks wil eet nie.  🙄  Hekse gee glo velbrande!

Sy is lekker dom!  😀  Die haai het gedink ek is vriendelik.

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

14 responses

17 03 2012
rondomtaliedraai

… ek verstaan nie heeltemal?

23 03 2012
Laviga Heks

hello tannie Rondompienk. Hoekom verstaan tannie nie heeltemal nie? Dit meen mos alles. Ek ken groot woorde. Tannie Rondompienk moet my net vra.

24 03 2012
rondomtaliedraai

Dan sal tannie Rondompienk maar weer moet lees?

24 03 2012
Laviga Heks

1
2
3
blok vir tannie rondompienk.

17 03 2012
Olga

1
2
3
blok vir laviga.

23 03 2012
Laviga Heks

Is nie tannie Ougat, dit was tog ouma Heldina.

22 03 2012
gerdajansen1

jene heksepot, maar jy kuier darem lekker lank die keer. het jy merrie griet se rekendingetjie weggegooi?

23 03 2012
Laviga Heks

Tannie Rosie, ek het merrie Griet se rekendingetjie wat nie ‘n madam of ‘n kou – ke – nyter is nie, weggesteek. Want sy het gesê as ek weer die dingetjie in die rooi koeldrank laat val, KOM – DAAR – NOOIT – OOIT – WEER – ROOI – KOELDRANK – IN – DIE – HUIS – NIE.

23 03 2012
Sonlig

Ja, ek het ook gewonder Viga – het die haaie dalk vir Merriegriet gevang?

23 03 2012
Laviga Heks

Nee tannie Sommetjies, die haaie is bang vir Merriegriet want sy eet haaievleis.

23 03 2012
Toortsie

Het julle sowaar die haaie gaan kyk??? 😳 En jy was nie eers BANG nie?

23 03 2012
Laviga Heks

Tannie Tossel! Nee Tannie ek was nie bang nie. Ek het mos lekker op Merriegriet se skouer gesit en die haaie is bang vir haar.

24 03 2012
Toortsie

Jy’s reg!! Ek kan net DINK hoe bang die haaie vir HAAR was!! :mrgreen: Julle was so lank weg, ek het gedink die haaie het julle opgevreet!

24 03 2012
Laviga Heks

*tannie tossel sy het gedink sy is koningin by net oorlat ek amper die rekendingetjie amper in die rooi koeldrank laat val het. sy is tog lekker simpers. 😉 toe sE sy ek dryf haar kilimanjare toe. maar sy het gejok.* fluister in tannie se skulp.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: