Die Resdorings

10 03 2012

Hallo Maatjies!!!

My Ouma Heldina sê altyd goeie heksies en maatjies het respekte vir Tannie Natuur.  🙂  Hulle kyk na al die plantjies en diertjies en vissies.  😉  Al is hulle groter as die maatjies.

Al die koerasies vertel van die slegte mense wat vir resdorings dood maak.  👿  Hulle wil net die dorings afvat en as mirresyne verkoop.  😡  Dit is netsoos die ou Perse is.  😈  Sy wil altyd gevaarlike tore maak wat ander seer maak.  😯  Dis hoekom ek niks van haar hou nie.

Die oom resdoring is nogal kwaai!  🙄  Wanneer iemand vuurtjies maak waar hulle nie moet nie, kom raas hy met hulle en krap alles toe!  :mrgreen:  Myse ouma seg altyd hy moet hulle sommer met die doring steek.

Ek dink hy moet die slegte mense en heksies met sy doring steek.  😡  Voordat hulle dit afvat.

Tata Maatjies.


Aksies

Information

8 responses

10 03 2012
Olga

Jy bedoel RENOSTER Viga. Dit is sleg as die mense al die RENOSTERS doodmaak vir rysmiddel. Dan lieg die donners en sê hulle maak pynpille. Mog die RENOSTER muti wat hulle maak hulle meer as net hoofpyn gee.

10 03 2012
Laviga

Haai oe!! Ekke het so n bietjie gevergeet van renosters!

Wat bak hulle met die rysmiddel? Of maak hulle bier?

10 03 2012
Olga

hukle dink hulle maak horings viga, maar eintlik kry hulle net maaiers.

10 03 2012
Laviga

Wil hulle dan duiwels word??

Ekke hou nie van duiwels nie.

10 03 2012
Olga

Waaaaaaaaaaaaaaaaaaaat????????????????????????
😯
😥
👿
Wat dan van my???????????????????????
Wanneer laas het jy na my grvreetjie gekyyyyyyyyyyyyyyyyyk???????
Wat sien jy as jy kyk????????????????????????
😥

10 03 2012
Laviga

😳

Ekke het gevergeet tannie Ougat is n duiwel. Het tannie ook dorings geeet vir horings?

10 03 2012
Olga

Nee Viga. Ek eet nie naels nie, daarom eet ek ook nie renoster horing nie. ek het mos nie ‘n maaier wat ek in ‘n horing wil verander nie.

11 03 2012
Toortsie

Viga, jy het sommer ‘n goeie plan! Laat daai renoster die skelms sommer met sy doring steek, ja!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: