Die lees ooi

3 03 2012

Hallo maatjies

😯  Ek het ‘n bees-ooi gekry wat kan lees.  😐  Ekke het nie geweet hulle kan ook lees nie.  🙄  Die skool heks het ons altyd gevertel dat hulle net gras vreet en melk piepie.

Hierdie ooi hou seker nie van gras nie.  :mrgreen:  Ekke ook nie, rooi koeldrank en koekies is baie lekkerder.  😆  En buitendien, wil ekke nie hë hulle moet my pieps in ‘n bottle sit en verkoop nie.  😡  Ek is ‘n ordenlike heks.

Merriegriet sê die ooi wil ook nie vir die Ossies speel nie.  😈  Ekke weet nie wie die Ossies is nie, Merriegriet dink weer sy is snaaks.

Die skoolheks sê altyd dat heksies mooi skool toe moet kom om eendag ryk te wees.  😆  Die ooi was seker ook in heksskool gewees.  :mrgreen:  Nou kan sy lees, ken haar tafels en hoef nie gras te eet nie.  😉  Nee, sy kan lekker in die winkels lees.

Tata Maatjies


Aksies

Information

13 responses

3 03 2012
Olga

EEEEEEEERRRRRRSSSSSSSSSTTTTTTEEEEEEEeeeeeeeeeeeeee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

3 03 2012
Olga

Jy bedoel seker ‘n koei, Viga. ‘n Ooi is ‘n skaapvroutjie. ‘n Koei is ‘n bees vroutjie. Laviga, is ‘n heks vroutjie. Die ossies is die pienk bulle deesdae. Dit is die Noord Transvaalse rugbyspan waarin daar mannetjies uit elke ander provinsie as Noord Transvaal speel.

1
2
3
blok vir Toors!

1
2
3
Blok vir Grieters!!

1
2
3
Blok vir Laviga!!!

3 03 2012
Laviga

😳 Ekke het so n bietjie gevergeet van koeie.

3 03 2012
Olga

WordPress, jy is besig om ‘n groot, kwaai leeu met ‘n pyn, se hol met ‘n grassie te kielie. *baie liefies. Die keer!*

3 03 2012
Laviga

Waar is die leeue? 😦 Ekke is bang vir leeue!

3 03 2012
Olga

Dis sommer net ekke. Wat kwaad word.

3 03 2012
Laviga

Hoekom raak tannie Ougat dan n leeu?

3 03 2012
Olga

van woede, viga. Dan brul ek soos n leeu.

3 03 2012
Laviga

Ek het nie geweet dat woede die toor vir leeue is nie. 😯 Ek wil ook ‘n leeu toor.

3 03 2012
Olga

Volgende keer wanneer Grieters dink sy is koningin by en jou die vieste in maak, dan brul jy. Dan het jy ‘n leeu geword.

3 03 2012
Toortsie

Oeeee! Viga! Ek is darem bly jy willie dat hulle jou piepie in ‘n bottel sit nie!! Sies!! So bly jy is ‘n ordentlike heks!

3 03 2012
Laviga

Ek is tog die mooiste, slimste ordentlikste heks ooit.

4 03 2012
Toortsie

mooiste. Slimste. Ordentlikste. Wat nog alles????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: