Rivier See

11 02 2012

Hallo maatjies

Ek was by ‘n ander volks-snaakse plek!  😯  Kleinmond – ek kry dit nie in die woordeblok nie, maar ek dink dit is ‘n riviersee.  :mrgreen:  Julle het nie geweet dat riviere seë word nie, maar ek het die met my eie ore gesien.  😀  Njannies, ekke is nie ‘n heksie wat jok nie.

Die plek is naby die Kaapplek, maar jy moet ver langs die see ry.  😯  Die pad het nie eers ‘n bitch nie.  👿  Merriegriet sê dat die see nie oral ‘n bitch moet hê nie, maar sy is ook maar lekker dom.  😈  Dit is die Perse wat die bitch gesteel het.  😡

Daar is n bitch by Kleinmond, maar jy moet oor die rivier klim daarvoor.  😉

Weet julle wat?  😯  Die rivier se water is lekker warm, maar die see is vol ysblokkies.  😐 Jy raak heeltemal vol ysvleis, maar jou neuse klap nie soos in die Kaapplek nie.  😀  Ek dink die rivier is kookwater om die see warm maak.  🙂  Merriegriet wil weer gaan en dan gaan die see lekker warm wees.

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

7 responses

11 02 2012
Toortsie

Dis moeilike goed wat jy vandag skryf. Ek is te dom.

11 02 2012
Xena Phoenix

Oe!!!

Tannie Tossel moet ook skool toe gaan. Hie hie hie

11 02 2012
Olga

viga, ek is mal oor warmer seewater, maar ek verpes seesand, enige sand, aan my voete en tussen my tone..

11 02 2012
Xena Phoenix

Tannie OUgat!!

Merriegriet jok alweer. Sy sê . . . sy sê . . . sy sê dat warm sees net haaie het.

11 02 2012
Olga

viga, dink jy dat daar gaar vis in die kookwater-rivier is? Viga, grieters is nogal reg, haai hou niks van kouewater nie.

11 02 2012
Laviga Heks

😡 Ek het g’n haaie gesien nie!!

Ek dink die vissies gaan almal uitklim en op die bitch tan

11 02 2012
Olga

Ai, dan sal ons hulle nie kan eet nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: