Hoekom?

9 02 2012

Ek verstaan rassisme nie.

As ‘n wit man voor my in ‘n ry indruk en ek noem hom ‘n poephol, is hy ‘n poephol.  As hy ‘n saak van laster teen my maak, gaan almal sommer sien hy is ‘n poephol.  As ‘n swart voor my indruk en ek noem hom ‘n poephol, maak dit van my ‘n rassis.  Hy sal ‘n saak van laster en rassisme lê en vir ewig die arme slagoffer wees.  Ek, die rassis, is erger as ‘n moordenaar.  As ek weer voor ‘n swart man indruk, is ek nie net ‘n poephol nie.  Ek is ‘n rassis wat swart mense nie respekteer nie. 

As ‘n wit man ongenooid by my tafel kom sit en ek vra hom om te loop, staan ek op my regte.  Hy sal of loop of ek kan iemand kry om hom te laat loop.  Kom sit ‘n swart man ongenooid by my tafel en ek vra hom om te loop is ek ‘n rassis.  Hy sal kan gaan kla en ek sal moet loop of gevra word om te loop. 

As ek nie van my wit buurvrou hou nie en haar sommer net vir die lekker skop, het ek haar aangerand.  As ek dieselfde met my swart buurvrou doen, het ek haar aangerand omdat sy swart is.  Ek is dan ‘n rassis.  Het sy my aangerand omdat sy nie van my hou nie, het sy dit gedoen weens die verlede.  Sy kan miskien nog ‘n aanrander wees, maar nooit as te nimmer ‘n rassis nie. 

As ‘n blanke ‘n genesing vir Vigs kry, kry hy dalk ‘n Nobel Prys vir Medisyne.  As ‘n swarte die genesing vir Vigs kry, kry hy ‘n Nobel prys vir Medisyne en die Nobel prys vir Vrede, aangesien hy swart is.  As die blanke uitvinder daarop gaan roem dat hy die eerste blanke is om ‘n genesing vir vigs te kry, gaan hy ‘n rassis wees en sy Nobel prys gaan sommer ook afgevat word.  Die swarte gaan wel daarop roem dat hy die eerste swarte was en hy gaan vryheid van elke stad op aarde kry. 

Hoekom lyk dit vir my of swart en regverdig nie in dieselfde sin hoort nie?

Advertisements

Aksies

Information

3 responses

9 02 2012
Sonlig

Gie gie! Ek voel jou pyn!

Hulle máák van ons rassiste.

9 02 2012
Olga

swart is soos gay. As jy nie vir hulle is nie, skend jy hulle menseregte. Fucked up.

9 02 2012
Klip

My kroon , my kroon, my halfkroon………………………

Vigs doen hulle fokk@l.

Dit laat my dink aan die termiete in my tuin………….

Wag………… laat ek my gedagtes op n ander plek kry

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: