Baie Geluk

30 01 2012

Klein Merrie Phoenix is gister aand gebore.  Sy is 50 cm lank en weeg 3.1 kg.  Alles is 100 % met haar en Mamma Selene.


Aksies

Information

8 responses

30 01 2012
Olga

baie welkom, klein merrie. Baie geluk aan selene en e. God seen met julle.

30 01 2012
seegogga

Baie geluk aan hulle! Wat van ‘n babafototjie?

30 01 2012
Sonlig

Wow! Baie geluk Selene en manlief!

(Duidelik is ek dof of werk te hard….ek wis van niks!) 😳

30 01 2012
Olga

sy is n ou pragtige dingetjie met n bos swart hare en ronde wangetjies.

30 01 2012
Gerda. J

mag klein merrie phoenix haar ouers net vreugde verskaf.

30 01 2012
Wheelbarrow Jack

Baie geluk selene.

30 01 2012
Charms

Baie geluk met die nuwe pienkvoet Selene!

6 02 2012
Selene Phoenix

Baie dankie julle!! 😀 Alles gaan goed die kant, kan regtig nie kla nie! Selfs die vroeg wakker word in die vroee oggend ure is lekker as daai gesiggie eers vir ‘n mens kyk en frons oor hoekom my hare so deurmekaar lyk! 😉 Sy is regtig ons grootste geskenk van God!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: