Mislike West

21 01 2012

Hallo Maatjies!!

Ek is die mooiste en slimste heksie.  😆  Almal hou mos van my en daarom sal Lady Luck ook van my hou.  :mrgreen:  Ek was in die Kaapplek gewees en toe dink ek dat ek elke Vrydag in die Kaapplek wil wees.  😀  Maar Merriegriet wil my nie geld gee vir die vliegmasjien nie.  😡  Sy dink mos sy is snaaks en dat sy koningin By is.  👿  Ekke moes my eie geld maak, maar ek het nie geweet hoe nie.

Toe gaan koekeloer ons by die Kasregister in die Kaapplek.  💡  Toe weet ek!  :mrgreen:  Ekke kan my eie geld wen en dan gaan ek vir Merriegriet niks gee nie.  😈  Dit sal haar leer.  😉  Ek moes net ‘n bietjie met die armpie radio speel.  🙂  Wanneer die radiotjie sing, spoeg dit lekker geld uit.

Maar nee!!! Die ooms met goeters in hulle ore was bang dat ek al die kasregister se geld gaan vat!  😡  (maatjies, sien julle watter groot woorde ken ek?  Kasregister).  Ek wou net ‘n klein foto’tjie neem solat julle kan sien hoe ek borrel!  😦  Anders gaan julle mos dink ek jok en ek is nie ‘n heksie wat jok nie!  🙄  Toe vat die oom die kamera af en steel die foto!  👿

Hulle kan maar hulle kasregister hou!  👿  Ekke wil nie meer na die Kaapplek gaan waar hulle foto’s steel nie!

🙂  Wel, miskien as ons bitch toe gaan.  :mrgreen:  Of op daardie slang gaan ry.  😆

Tata Maatjies


Aksies

Information

6 responses

21 01 2012
Toortsie

Viga!! Het julle gedobbel??? Jong, jy moet oppas…. daai kasregister vreet sommer al jou geldjies op!!

21 01 2012
Laviga

😥

Issie!!! Ek is nie n doffel nie tannie Tossel! Ekke gaan vir Tannie Ougat vertel!!

Nee!! Nee!! Die kasregister gee geld, dit vat nie geld nie. 👿

21 01 2012
Olga

viga, jy moet haar kaarte leen. Die winkels en lughawens vra nie id nie. Wie gaan weet jy is laviga heks en nie xena phoenix nie?

21 01 2012
Laviga

Watse kaarte is dit? Niemand vertel my ooit iets nie.

21 01 2012
Laviga

Tannie Ougat!

Tannie Ougat!!!

Tannie Ougat, Tannie Tossel se ek is n doffel.

21 01 2012
Olga

Nee, neeeeee tannie Tossel! Ons doen nie dari ding nie. Bedaar Viga, jy het bietjie verkeerd verstaan.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: