Geen Wonder nie

14 01 2012

Ek lees gister dat Suid-Afrika die derde vriendelikste land is.  Interessant genoeg volg Suid-Afrika net na Nieu-Seeland en Australië. 

Verbaas my glad nie.  Dit is natuurlik van al die Suid-Afrikaners dat Nieu-Seeland en Australië vriendelike plekke geraak het.  😉

Wys net, jy kan ‘n Suid-Afrikaner laat wegtrek, maar in hulle hart bly hulle kaalvoet sonskyn kinders. 

Advertisements

Aksies

Information

2 responses

14 01 2012
Olga

Waar sal die res van die wereld tog wees sonder Suid Afrikaners.

15 01 2012
J W W

Ek was nognie in dar doer onder nie, so ek kan nie eintlik die twee vergelyk nie, maar dit hang net af waar in SA jy is, want vriendelikheid gaan gewoonlik saam met bedel of ek soek job, of ek groet jou vriendelik Hi Jack !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: