3 Vrydag 10

13 01 2012

Boe Hoe Hoe!!!!  😥

Myse Ouma Heldina het altyd gesê dat heksies op 3Vrydag10 in die bed moet bly.  😦  Ek het net gou vinnig uitgeklim om vir al my maatjies hallo te sê.  😐 Net vinnig en ek het ‘n vermossel gedra!  👿  Sien?

Maar die Perse het die 3Vrydag10 gevertel dat ek net vinnig uit my bed geklim het.  😡  Toe kom eet die jaloerse bokkie my blog op!  😈  Sy is net jaloers dat sy nie maatjies het nie.

:mrgreen:  Maar ek is slimmer!!  Hie Hie Hie!!!  😆  Ek kan vandag opstaan en weer vir al die maatjies hallo sê!!

HALLO!!!

Advertisements

Aksies

Information

14 responses

14 01 2012
Toortsie

eeeeeerrrrrrsssssttttteee!!!!!

14 01 2012
Toortsie

1
2
3
Blok vir 3Vrydag10!!
Hy gaan maagpyn kry as hy weer jou blog opeet!

14 01 2012
Laviga

1

2

3

BLOK MYSELF

14 01 2012
Olga

more, more. Gelukkig het die jaloerse bokkie jou nie opgeeet nie, viga.

14 01 2012
Laviga

😯

Kan bokkies heksies eet?

14 01 2012
Olga

as hulle honger genoeg is, sal hulle, ja. Veral so n mooi heksie soos jy!

14 01 2012
Laviga

Ekke hou niks min van bokkies nie. 😡 GRRR

14 01 2012
Olga

Hulle is soos mans Viga.

14 01 2012
Laviga

My ouma Heldina het my geleer van mans. Sy het gesE hulle is n bok en n bok is n bliksem. Tannie Ougat, hoe word bokke reenlig?

14 01 2012
Olga

Viga, dit is wanneer hulle verstand in hulle kliere gaan sit. Dan gaan hulle hormone (of is dit hule hormoere) in overdrive.

14 01 2012
Laviga

Wat is hormone?

14 01 2012
Olga

Dis goggas wat baie kattekwaad kan doen. Gelukkig het vroue en goeie hekse soet hormone.

15 01 2012
Laviga

👿 Eeeuuuwww!! Ek soek nie goggas in my nie!

15 01 2012
Gerda. J

hi laviga. almal kry die hormoon goeters. ek dink olga het gemeen dit word net goggas in mansmense. dit word duwweltjies in vroue.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: