1220 luie

30 12 2011

Hallo Maatjies

Ekke kuier nog by Tannie La Bafana.  😯  Kan julle glo, sy deel nog steeds geskenkies uit.  😈  Sy sê sy gaan tot 5 Jannetjies geskenkies vir die soet maatjies uitdeel.  :mrgreen:

Tannie La Bafana sê ek is al onder haar hande wanneer sy geskenkies maak.  😡  Myse Ouma Laviga het dan gesê ekke moet help.  😀 Nou het tannie La Bafana vir my ‘n ander werkie gegee waarmee sy niemand anders vertrou nie.  😉

Ekke moet die Babajaar klok more aand lui.  🙂  Wanneer die horrielosie moreaand 12 keer skree en die maatjies begin borrelkoeldrank drink, moet ekke die hekse klok lui.  😀  Njannies!  ‘n Volle 1220 luie omdat dit die babajaar se naam is.  🙄

Ekke moet nou tata!  :mrgreen:  Ekke moet nog gaan oefen om te tel en dan moet ekke nog ‘n koek gaan bak vir die babatjie jaar.

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

3 responses

30 12 2011
Olga

1
2
3
Blok vir Laviga daar by die klok. jou arm gaan vreeslik moeg word so jy moet maar baie rooi koelas drink voordat jy die klok begin lui.

31 12 2011
Laviga

Oe!!! Ja – ek gaan baie rooi koeldrank moet drink.

Tannie Ougat, wat kom nou weer na 11? Ekke het so ne bietjie gevergeet.

2 01 2012
Toortsie

Jy kan nou maar ophou om die klok te lui!!! Dis nou genoeg luie!!
Mooi nuwe jaar vir jou ook Viga!! Jy moet vir ons BAIE nuwe stories bring!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: