Laviga help vir La Bafana

24 12 2011

Ciao Maatjies!!!

Julle sal nooit kan raai waar ekke is nie.  :mrgreen:  My se ouma Laviga het gesê ekke moet so ‘n bietjie by my Tannie La Bafana gaan kuier. 😀 Sy het ‘n ekstra besem en hande die tyd van die jaar nodig.  🙂  Toe sê my ouma: “Whoopa Loopa en Laviga na Italina” en toe is ek sommer by Tannie La Bafana!!!  😆

Oe, die is lekker!  Tannie La Bafana is mooi ‘n Kersheksie!  😯  Njannies, ek is nie ‘n heks wat jok nie.  Sy bly in Italina waar sy vir al die maatjies geskenkies maak en op Kersfees uitdeel.  :mrgreen:  Ek mag haar help en . . . en . . .  as ek soet is gaan ek ook ‘n geskenkie kry.  😆  Tannie La Bafana hou net van soet kinders en heksies.

Oe!!!  Kyk net hoe laat dit is!!!  😯  Ons moet nog baie geskenkies klaar maak voor vanaand!

Tata Maatjies.  😳  Ek het amper gevergeet ek is in Italina.  Hulle sal sê Ciao Maatjies!


Aksies

Information

2 responses

24 12 2011
Olga

ciao viga. Eet jy baie pizza in Italina?

25 12 2011
Toortsie

Sjoe! Jy rits darem rond!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: