Baie geseënde Kersfees!!
Jesus se geboorte was met groot afwaging en hoop verwag. Mag die viering van sy koms ons opnuut met vreugde en vrede vervul. Nie net op die dag nie, maar in elke dag van ons lewens. Mag ons die vreugde en liefde van Christus uitdra en die mensdom daarmee vul.
Ek hoop dat almal ‘n wonderlike dag sal geniet saam met almal vir wie hulle lief is.
Advertisements
baie dankie. dieselfde vir jou.
Dankie, hoop jy het ook ‘n wonderlike dag gehad.