Oplossing van Week 47 of daarrond

19 12 2011

Algemene Kennis

  1. Johannesburg Dieretuin
  2. Moses (JWW / Olga)
  3. Perdewedrenne (JWW / Olga)
  4. brakke (JWW / Olga)
  5. Jackie Selebi (JWW / Olga)

Uilspieël

  1. Clark – Nie deel van die Batman Groep nie (Olga)
  2. Lam – is nie vark nie (Olga)
  3. 2012 – Is Skrikkeljaar (Olga)
  4. Glen Cambell – nie lid van die Cambells singende broers nie (Olga)
  5. U-Dolphin – Nie ‘n pretpark nie (Olga)

Toorwoorde

  1. Bussie wat gebruik word vir die vervoer van mense en goedere
  2. persoonlike identifikasienommer (Olga)
  3. Dit sal weer goed gaan (Olga)
  4. Vuil (Olga)
  5. Ingenieur (Olga)

Couples Theraphy

  • Versag deur Lexamil – Skoor
  • Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel – Demoerin
  • ‘n Unieke Kombinasie, maar wat het jy meer nodig as ‘n kameel en ‘n lig – Toortsie (Olga)
  • Want die lewe ruik nie na laventel nie – Olga (Olga)
  • My soet en Suur – Turksvy
  • Waar jy kan krap tot jy beter voel – Goggabyt (Olga)
  • sommer woordjies wat waai in die wind en miskien aanklank sal vind – Seegogga (Olga)
  • Waar die klip tref, spring iets dalk uit – Klippie (Olga)
  • Wat brand in my kop – Son (Olga)
  • Sing en kry klaar – Twilight
  • Plattelandse Dominee in die maalkolk van die tyd…- Bileam (Olga)
  • Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke… – Maankind (Olga)
  • 23 weke van dink, besluit en doen…….. – Nadia (Olga)
  • Everything/Anything and…Chess!… – Nikita

Bloggers en hulle taglines (Olga / Toortsie)


Aksies

Information

One response

19 12 2011
Toortsie

ek het hierdie speletjie DUIDELIK verkeerd verstaan!! 😦 ek het gedink jy bedoel watter name pas bymekaar? Nie soos watter blog pas by watter spreuk nie…. ai tog
maar dink jy nie ek was oorspronklik met sommige van die passings nie???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: