Puntste Manfrika

17 12 2011

Hallo Maatjies

Ek het tog by Tannie Tossel en Tannie Seekat gaan kuier.  :mrgreen:

Kan julle glo, hulle bly op die puntste Manfrika?  😯  Regtig!!!!  Ek is nie ‘n heksie wat jok nie.  😈  Ek wou eers nie na die puntste plek toe gaan nie.  😯  Netnou val ek van die aarde af en wat gebeur dan?  😦  Ek het ook my besem by die huis gevergeet want die stupid oom wou nie hê dat ek dit op die vliegmasjien moet sit nie.

Ek het vir Merriegriet gevertel ek wil eerder by tannie Tossel kuier.  👿  Toe ek net ‘n bietjie wou slaap, dra sy my uit!  😡  Toe ek weer sien, is ons by die puntste Manfrika!  😐  En ekke het niks afgeval nie!  😆

Sien julle?  Ek is die mooiste, slimste en puntste heksie wat julle ken.

Tata maatjies


Aksies

Information

7 responses

17 12 2011
Olga

more, more.
Eerste!
Viga, sien jy, soms weet ander mense beter.

17 12 2011
Olga

ek is dol oor die ligtoring. Woon daar mense in?

17 12 2011
Laviga

Ekke weet nie. Merriegriet wou nie gaan gaat kyk het of daar maatjies is nie.

17 12 2011
Olga

Hoekom het jy haar nie met ‘n toor geslat nie?

17 12 2011
Toortsie

Ja Viga! Jy is wraggies die slimste puntste heksie wat ek ook ken!

17 12 2011
Toortsie

Jy moet net kyk dat nhemand die aardkaart skud nie, dan val ons sommer in die see!

17 12 2011
Toortsie

Heksie, die liggie is dan dood?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: