Lunch Week 47 of so iets

15 12 2011

Couples Theraphy

(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).

Bileam; Demoerin; Gogga; Klippie; Maankind; Nadia; Nikita; Olga; Skoor; Toortsie; Turksvy; Seegogga; Son; Twilight;  Versag deur Lexamil; Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel; ‘n Unieke Kombinasie, maar wat het jy meer nodig as ‘n kameel en ‘n lig;  Want die lewe ruik nie na laventel nie; My soet en Suur; Waar jy kan krap tot jy beter voel; sommer woordjies wat waai in die wind en miskien aanklank sal vind; Waar die klip tref, spring iets dalk uit; Wat brand in my kop; Sing en kry klaar;  Plattelandse Dominee in die maalkolk van die tyd…; Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…;  23 weke van dink, besluit en doen……..; Everything/Anything and…Chess!…

Gemeenskaplike faktor?


Aksies

Information

2 responses

16 12 2011
Toortsie

Sjoe sjoe sjoe!!! Dis ‘n moeilike een! Sommige is maklik, ander….. hoeee!
Gemeenskaplike faktor??? Bloggers!
Demoerin en Skoor
Gogga en seegogga
Maankind en Twilight
Nadia en Olga
Toortsie en Son
Turksvy en Versag deur Lexamil
Biliam en Onsamehangende Toring van Babel gebrabbel 😆
Want die lewe ruik nie na laventel nie en My soet en suur
Plattelandse Dominee en sing en kry klaar
Wat brand in my kop en 23 weke van dink, sommer woordjies in die wind
Everything, anything and Chess en ‘n Unieke kombinasie
Waar jy krap tot jy beter voel en Waar die klip tref.

18 12 2011
Olga

Bileam Plattelandse Dominee in die maalkolk van die tyd…
Gogga Waar jy kan krap tot jy beter voel
Klippie Waar die klip tref, spring iets dalk uit
Maankind Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…
Nadia 23 weke van dink, besluit en doen…….
Olga Want die lewe ruik nie na laventel nie
Toortsie ‘n Unieke Kombinasie, maar wat het jy meer nodig as ‘n kameel en ‘n lig
Seegogga sommer woordjies wat waai in die wind en miskien aanklank sal vind
Son Wat brand in my kop
Bloggers en hulle kredo’s.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: