Lunch Week Wat ook al

14 12 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “kombi”?
  2. Wat beteken die afkorting “PIN”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “die Kaap is weer Hollands”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “onsindelik” (4 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: IERNUGINE

Aksies

Information

One response

18 12 2011
Olga

1. Kombinasie?
2. Persoonlike identifikasienommer.
3. Alles is weer reg.
4. Vuil.
5. Ingenieur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: