Lunch Week 47 / 11

12 12 2011

Algemene Kennis

  1. Waar is die enigste plek in die Suidelike Halfrond waar ysbere gekry kan word?
  2. Wie was as ‘n baba in ‘n mandjie weggesteek, maar was deur Farao se dogter gekry?
  3. Watter sport word by die Durban July beoefen?
  4. Wat, volgens Al Debbo, is daar ‘n oorvloed van in Turfontein?
  5. Watter voormalige polisiehoof moes hospitaal toe gegaan het, nadat sy appél teen sy skuldigbevinding onsuksesvol was?
Advertisements

Aksies

Information

4 responses

5 12 2011
JWW

Eish kom ons kyk of my brein nog werk !
1. Ek dink dis in die Pta dieretuin ?
2. Moses
3. Perde Resies
4. Brakke?
5. Jacki Selebi

12 12 2011
Jan Twak

1) Pofadder
2) Julius Malema
3) Skinny Dipping
4) Turf
5) Fritz Deelman

13 12 2011
J W W

WDF? ek kon sweer ek het die vrae beantwoord…. waars my comment? ek is nie lekker by hoe werek die goete nie…..

18 12 2011
Olga

1. Dieretuine?
2. Moses.
3. Perderenne.
4. Brakke.
5. Jackie Selebi.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: