Seetyd

9 12 2011

Ekke is tog lekker by die bitch!!  :mrgreen:

Ek gaan sandkastele optel en skulpe bou.  😆  Dan gaan ek met die vissies speel en lekker rooi koeldrank drink.  😀  Ek gaan my voete mooi geel maak en dan gaan ek nog ‘n mooier heksie wees.

Tata Maatjies, ek moet nou gou gaan granate en khakibos eet.


Aksies

Information

5 responses

9 12 2011
Olga

Klink of jy alweer ‘n jawl het, Viga. Jou lucky heks. Oeeeeeeeee. Nog ‘n ste vir jou. Jy is die luckyste heksie wat ek ken.

9 12 2011
Olga

BTW…..
1
2
3
Blok vir Viga!!!
1
2
3
Blok vir Toorts!!!
1
2
3
Blok myself. Ek gaan more heeldag in kerkraad-vergadering wees. Ek kan nie oor my skouer loer nie. En, my vimmekies is gekruis vir niekie touch.

10 12 2011
Toortsie

Geniet dit, viga! Oppas dat die wind jou nie van die besem afwaai nie! Van watter lekkers hou jy?

10 12 2011
Olga

sy slaan graag haar tand in n tjoklit eclair of enige ander toffie.

12 12 2011
Olga

joh viga, hou julle nog naweek?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: