Laviga Swerf

2 12 2011

Hallo Maatjies!!!

Ek het met balblase gevlieg!!!  😆  Njannies!!!  😀

Julle weet mos ek is ‘n heksie wat graag help.  🙂  Die tannie se tande was vol en toe sê ekke vir haar ek sal die balblase vas hou.  :mrgreen:  Toe styg ek bietjie baie op!  Joh!  😉

Merriegriet was so jaloers, dat sy my sommer aan die voete gegryp het.  😡  Sy was lekker jaloers skapie.  🙄  Lekker bang ekke gaan bitch toe en sy moet by die huis bly.  😈

Maar nou hoef ek nie meer te wag vir ‘n vlieg masjien nie.  🙂  Wanneer ek wil gaan toonskuur, kan ek net ‘n paar balblase opblaas.  Lekker.

Tata Maatjies


Aksies

Information

8 responses

2 12 2011
Olga

Whoop, whoop!!!!! Viga is ‘n vlieënde heksie ook.
1
2
3
blok die heksie wie kan vlieg.

2 12 2011
Laviga Heks

Ek vlieg sommer met my besem ook!!

2 12 2011
Laviga Heks

1
2
3

Blok vir tannie Tossel

2 12 2011
Olga

Ekskuus Viga, ek het bedoel die swewende heks. Ek is vanaand baie dom. Dalkies moet ek gaan rooi koelas drink.

2 12 2011
Laviga Heks

Ek wil ook he!!

2 12 2011
Olga

Kom kry, dis ‘n lekker ene, daar perd met lang nek op die bottel.

3 12 2011
Laviga

Oe!!! Oe!!!

Ek hou van perde bloed

3 12 2011
Toortsie

Ek dink mens vlieg baie makliker met ballonne as met ‘n besem!! Of hoe dink jy, viga?
TOUCH!! Jy’s aan, Viga!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: