Lunch Week 46 / 11

30 11 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “katspoegie”?
  2. Wat beteken die afkorting “d.w.s.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “bul by die horings pak”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “magasyn” (7 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: OKDINMILDEL (Dankie Maankind)
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

30 11 2011
MaanKind

Baie min
Dit wil sê
Iets direk aanvat en net begin by die begin
Pakhuis
Onmiddellik (twee d’s twee ll’e) Dadelik het een l

4 12 2011
Olga

1. Bietjie, ‘n kort afstand.
2. Dit wil sê.
3. Gellentheid gebruik. Of dalk ‘n probleem trompop aanspreek.
4. Pakhuis.
5. Onmiddellik.

4 12 2011
Olga

3. Geleentheid.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: