Lunch Week 46 / 11

29 11 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Outsurance; Santam; Yourway
  2. Miranda; Valpre; Bonaqua
  3. Gelofdedag; Kersfees; Menseregtedag
  4. Basketbal; Sokker; Krieket
  5. Blommie; Knersus; Kwaaitjie
Advertisements

Aksies

Information

One response

29 11 2011
Olga

1. Outsurance. Word onderskryf deur RMBH FirstRand Group.
2. Miranda is nie water nie.
3. Kersfees in ‘n Christelike vakansie dag.
4. Krieket het nie doele nie en die bal word met ‘n kolf geslaan.
5. Knersus is nie ‘n karaktertjie in “Liewe Heksie” nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: