Wel, wel.

23 11 2011

Ben Turok en Gloria Borman is twee name wat ek nog nie van te vore gehoor het nie.  Na vandag is dit twee name wat ek nie sommer gaan vergeet nie.  Hulle is die twee mense wat gister buite stemming gebly het oor die nuwe inligtingswet.  Beide het kort voor die stemme uitgestap.  Borman reken dit sal die stryd teen korrupsie kniehalter.  Dit sal nou natuurlik stukke beter gewees het, as hulle openlik teen die wet gestem het, maar soos dit is het hulle jare se moeilikheid.  Die ANC reken hulle is ongedissiplineerd en hulle gebruik van die media het nou nie juis die storie verbeter nie.  Die saak sal intern hanteer word.

Ek dink hulle moet by Tannie Dianne Kohler-Barnard gaan leer wat in die geval te sê.  Dit begin met ‘n F.  As jy dan in die moeilikheid moet kom, doen dit behoorlik.


Aksies

Information

One response

23 11 2011
Olga

Weet jy, ek wonder nou het wat gaan gebeur met die mensies wie nie eers opgedaag het om te stem nie. Ek neem aan hulle is BBBEE lede. Dus gaan hulle seker kontrakte kry omdat hulle nie opgedaag het nie. Mag mens darem nog sê wat jy dink?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: