Lunch Week 45 / 11

22 11 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Graaf; Baron; Hertzog
  2. Onderbroek; Bra; Hakskoene
  3. Huis vir Nadia; Broeders van Adam; Brug van Esels
  4. Ruben; Benjamin; Josef
  5. Adidas; Panasonic; LG

Aksies

Information

One response

27 11 2011
Olga

1. HerTzog is nie ‘n adelike titel nie.
2. Nou ja, onderbroek is nie ‘n vroueonderkledingstukkei nie, maar hakskoen is ook glad nie onderklere nie.
3. Broeders van Adam is nie ‘n Daleen Matthee boek nie.
4. Reuben was Leah se kind. die ander 2 was Rachel se seuns.
5. Adidas maak nie elektroniese goedere nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: