Lunch Week 45 / 11

21 11 2011

Algemene Kennis

  1. Wat was Margaret Thatcher se nooiensvan?
  2. Wat bestudeer ‘n entomoloog?
  3. Wat was Kaptein Hook van die Peter Pan faam se enigste twee vrese?
  4. Wie is die Europese Ontdekker van die Wes Indiese Eilande?
  5. In watter stad sal ‘n mens Gold Reef City kry?

Aksies

Information

One response

27 11 2011
Olga

1. Roberts.
2. Goggakundige.
3. Sy eie bloed en tyd.
4. Christopher Columbus.
5. Johannesburg????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: