Lunch 44 / 11

18 11 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Ai tog, jy wen alweer.  Dit raak ‘n baie slegte gewoonte en ek is seker dat dit nie eerlik gebeur nie.  En nee, daardie buffel soldaat is geen gelukbringer nie.  Jou titel moet eintlik wees die groot voorgeër, want jy is net dop.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Ek is moeg vir die gesukkel van my dag tot dag bestaan.
    Die gewonder oor die geld as ons dalk iewers heen wil gaan.
    En die karre wat nie werk nie maak my werklik nou gedaan.
    En die deep-freeze het jou waarlik.
    Ook laasnag weer gaan staan.
  2. Maak jy jou oë toe as ons soen?
    Of loer jy oor my skouer, na iemand ‘n bietjie ouer as wat ek is.?
    Maak jy jou oë toe as ons soen?
    Of dwaal jy weg oor paaie?
  3. En al my vriende sê vir my: … “Buddy
    ‘n One night stand is mos nie trou.
    Want girls so mooi soos sy gaan nooit … Steady.
    En girls soos sy weet nie van bly.”
  4. Teen die hortjies klap die venter.
    En herinner my aan die
    Klop van jou kneukel aan my deur.
    Maar ek wet ook dat jy ver is en dat ek my dood verlang na jou.
  5. Speel hy rugby, vra my pa, speel hy jou pierewaai?
    Hy ballet en kan kook daarby.
    O, pa!
    Hy’s verlief op my.
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

18 11 2011
Toortsie

1. Ek sou kon doen met ‘n miljoen
2. Aai aai die witborskraai
4. vergeet om te vergeet, onthou om te onthou
4

18 11 2011
Olga

You win again van Beegees, Buffalo soldier van Bob Marley, The great pretender van Queen.

1. Ek sou kon doen met ‘n miljoen van Lukas Maree.
2. Kaapse draai van Nadine.
3. 68 Chevy van Bok van Blerk.
4. Vergeet om te vergeet van Laurika Rauch.
5. Lui lui telefoon van Karin Hougaard

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: