Blommetjies

18 11 2011

Hallo Maatjies!!

😈  Ek hoop die ou perse het nie my rekennet vandag gesteel nie.  😥  Ek kon nie laas week kom speel het nie, omdat die perse alles op geëet het.  Sy is net neeloers.  😡

Het julle pienk vingertjies?  ❓  My ouma Heldina sê altyd iemand wie pienk vingertjies het, se plantjies groei altyde mooi.  😯  Ek wou my vingertjies pienk verf, maar my ouma sê dat my vingertjies pienk genoeg is.  😐 Hoekom sien ek dit nie?  👿

Ek was ‘n bietjie vervelig, toe gaan maak ek ‘n bietjie tuin op die bitch.  :mrgreen:  Kyk net my pragtig pers blommetjies.  🙂

Julle mag maar elkeen ‘n ou blommetjie pluk, maar moet nie alles verwoes nie.  😡  Netnou raak die blommetjies kwaad en trek.  😦 Dan gaan die ou perse lag!

Julle moet net versigtig wees vir die bytjies wat daar wegkruip.  😯  Hulle vat die blommetjies se sappies en maak heuning.  :mrgreen:  Njannies.  😆  Hulle het gesê as hulle my blommetjies se sappies mag vat, maak hulle verniet vir my heuning.  😀

Tata Maatjies


Aksies

Information

14 responses

18 11 2011
Olga

1
2
3
blok vir laviga.
Eerste!
Jou blommetjies is pragtig.

18 11 2011
Olga

haai btw, 🙄 waarheen gaan jou blommetjies trek?

19 11 2011
Laviga Heks

😯 Ek weet nie tannie Ougat? Hulle gaan van die huis af wegloop om nie misbak te word nie. Arme blommetjies

19 11 2011
Olga

Ari Viga. Dan sal ons versigtig pluk hoor.

19 11 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir Tannie Tossel!!!!

19 11 2011
MaanKind

Ek het hierdie in die nag gelees, maar kon nie op my foomn comment nie. Ek wou net weet, HOEKOM SLAAP JY NIE?!!?

19 11 2011
Laviga Heks

Ek slaap elke aand in my bedjie met my voete op my kussing!

19 11 2011
Toortsie

1
2
3
Blok vir Viga
Blok vir Olga
Blok vir Maankind
Laasweek was NIKS lekker nie, want jy het nie kom speel nie Viga! 😦

19 11 2011
Olga

ieps, dit was nou betreu.
1
2
3
blok vir toortsie.
1
2
3
blok vir maan.
1
2
4
blok vir viga daaragter ouma heldina se stoel.
1
2
3
blok vir bessie ook.

19 11 2011
Toortsie

1
2
3
blok al die blommetjies voor hulle weghardloop.
Wie is bessie???

19 11 2011
Olga

Gaan kyk gerus op my blog op die Bessie page.

TOUCH!!!!!!!!!! Toots is aan!!!!!

19 11 2011
Laviga Heks

Hie Hie Hie!

Ek is tog die vinnigste heksie

19 11 2011
Olga

sowaar viga?

19 11 2011
Toortsie

TOUCH VIGA! Jy’s aan!!! whelakepêla. Jy kan my nie vang nie!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: