Lunch Week 44 / 11

17 11 2011

Couples Theraphy

(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).

Nuweland; Wanderers; Supersportpark; Centurion; St George’s Park; Kingsmead; Durban; Johannesburg; Kaapstad; Port Elizabeth.

Gemeenskaplike faktor?


Aksies

Information

2 responses

17 11 2011
die Toorts se liggie « Toortsie en Kameel

[…] Xena het my nou al behoorlik gek gekerm omdat my lighuisie se liggie dood is. Ek HET al verduidelik dat wanneer julle hier lees, die liggie klaar geflits het. Maar kerm is kerm!! Ek het toe by Seegogga wie baie geduld het, ‘n foto gaan leen/steel/what-ever met ‘n liggie wat skyn. So, my “gravatar” wat julle sien, kom van haar af. Baie dankie. sy neem in elk geval fantastiese foto’s. […]

18 11 2011
Olga

Nuweland en Kaapstad
Wanderers en Johannesburg.
Supersportpark en CEnturion.
St. Georgespark en PE.
Kingsmead en Durban.

Sportstadions en die stede waar hulle is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: