Uilspieël
(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)
- Phantom of the Opera; Grease; Cats
- Wetnose; DDT; CLAW
- Paleontoloog; Ginekoloog; Neuroloog
- Maputo; Lourenço Marques; Salisbury
- Bouler; Kolwer; Lynstaan
Advertisements
Uilspieël
(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)
1 greece nie andrew lloyd webber 3 paleontoloog ander werk op mense 4 salisbury engelse kolonie hoofstad 5 lynstaan rugby res krieket
1. Grease was nie ‘n Andrew Loyd Weber produksie nie.
2. DDT is nie ‘n diere welstand organisasie nie.
3. Paleontoloog is nie ‘n mediese dr nie.
4. salisbury is in moegapie land.
5. Lynstaan word in rygby gedoen.