Hallo Maatjies
My ouma het soms vir my stukkende speelgoed gekoop. 😯 Njannies, sy het gesê dat dit my wisternye vraatsigheid ontwikkel! 🙄 Ek het nooit geweet my Ouma Heldina kan so vloek nie! 👿 Ouma Laviga sou haar mond met suikerklontjies uitgespoel het. 😈
Die stukkende speelgoed was vol blokkies gewees. 🙂 In alle kleure, soos rooi en geel en blou en rooi en blou en groen en pers en rooi. 😀 Die blokkies was ook verskillende klere gewees. 🙄 Ek het nooit geweet wat ek daarmee moet maak nie.
Toe eendag gaan speel ek by ‘n maatjie en die maatjie bou toe mooi klein huise met die blokkies! 😯 Njannies! 😡 Niemand het my gevertel dat ek moet goeders bou daarmee nie. 😉 Hulle was te bang ek is die mooiste, slimste heks, wat die beste kan bou! 😈
Kyk net:
joh, joh, joh, viga, maar dis mooi. ek kon darem jou kasteel sien, al kon ek nie die eerste 2 paragrawe lees nie.
Haai Oe, Tannie Gorrie Morrie
Die perse het dit seker opgeëet.
1
2
3
blok vir gerda.
1
2
3
blok vir laviga, die mooiste
slimste
soetste
bouheks
wat ek ken.
Ek was nog nie reg gewees nie. Ek het nog my kerk gebou. 😥
Ek neem aan jy is nou reg????
1
2
3
Blok vir laviga.
Touch!!! Tannie Ougat is aan!!
1
2
3
Blog vir tannie Tossel
whoops, whoops, tiki tiki touchers. Touch. Gerda is aan.