Lunch Week 42 / 11

2 11 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “hematurie”?
  2. Wat beteken die afkorting “uitbr.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “as die muis vol is, raak die meel bitter”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “bediende” (4 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: EENGOTOG

Aksies

Information

2 responses

2 11 2011
Olga

1. ‘n Siektetoestand waar bloed in die urine aangetref word.
2. Uitbreiding.
3. As mens te veel van iets geeet het, dan is nie nie meer lekker nie.
4. meid Kneg.
5. Eggenoot.

3 11 2011
staaltjies

o aarde nommer een het ek nie idee nie en ek wil nie kroek deur dit nou te gaan staan en google nie 🙂

uitbreiding ?
o as die muis vol is , is die meel bitter, dit is as jy nou jou trommeldik gevreet het en dan is kos nie meer vir jou lekker as jy bly aanhou eet nie 🙂
mammas se dit altyd vir kinders 😉

meid ? ek glo nie ek is reg nie , skuus dit is so lelike woord, dalk domestic engineer of goddess want ek is die ousie in my huis 🙂 hahaha

weet nie so mooi van die een woord nie , is dit ooit afrikaans ?
geogenot? hahaha nee wat ek is stupid vandag !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: