Lunch Week 42 / 11

1 11 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Bean; Plate; Mugg
  2. Pick n Pay; Shoprite; Checkers
  3. Ulna; Femur; Radius
  4. Chastity Sheffield; Brighton Sheffield; Grace Sheffield
  5. Laventel; Kleinhuisie; Gemak

Aksies

Information

One response

1 11 2011
Olga

1. Plate is ‘n kommoditeit wat jou tweede huis gebruik, nie deel van die naam nie.
2. Pick and pay is nie deel van die Whitey empire nie.
3. Radius is nie ‘n been nie.
4. Chastity Sheffield is nie een van Mr S se telge in “the nanny” nie.
5. Laventel help die ander twee lekker ruik. (Yeaaaahhhh, ek het iets positief gekry m te noem!!!!!!!!!!!!!)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: