Toorwoorde
- Wat is “internis”?
- Wat beteken die afkorting “tel.”?
- Wat beteken die uitdrukking “ledigheid is die duiwel se oorkussing”?
- Gee ‘n sinoniem vir “steelfotograaf” (9 letters)?
- Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: HIGFOTTEL
Advertisements
1. spesialis op interne organe.
2. Telefoon.
3. As jy niks te doen het nie, gaan jy kwaad doen.
4. paparazzi?
5.