Lunch Week 41 / 11

24 10 2011

Algemene Kennis

  1. Watter sanger was bekend as “Old blue eyes”?
  2. Waarvan is Al die chemiese simbool?
  3. In watter kontinent is Istanbul?
  4. Van watter planeet het Superman gekom?
  5. Hoeveel appels het ek as ek twee uit ‘n mandjie van 6 neem?

Aksies

Information

4 responses

24 10 2011
Bileam se Donkie

1. Frank Sinatra
2. Aluminium
3. Trick Vragie- Europa en Asië, verbind met die Europa brug- ek was al daar.
4. Kripton
5. Twee

24 10 2011
Bileam se Donkie

Ek was nog nie op Kripton nie…

24 10 2011
Olga

1. Frank Sinatra.
2. Aluminium.
3. Saie en Europa.
4. Kripton.
5. Vier. Of wat was in die mandjie waaruit jy twee appels geneem het?

25 10 2011
staaltjies

is dit nie Frank Sinatra nie ?
o aarde allotropisme , iets van twee vorms of so iets 🙂
Istanbul is iewers in Europa of Turkeye
Superman kom van Malmek , o nee aarde dit was Alf hehe
ek dink jy sal nogsteeds ses appels he want jy het dan vier in jou mantjie en twee in jou hand 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: