Piesangbolle

21 10 2011

Hallo Maatjies

Tannie Ougat het my gevertel hoe om piesangs bolle te maak.  😀  Sommer so wors-wors.

Eerste moet jy die piesangs sag kou, maar moenie dit insluk nie! 😈  Spoeg alles uit.  🙄  Ek is ‘n higiënies heksie en het eerste my tande gewas.  :mrgreen:  Sien julle, ek is ‘n slim heksie, ek weet groot woorde soos higiënies.  😉  Jy gooi dan alles bymekaar en krap dit deur mekaar.  🙂  Ekke het sommer my besem gebruik, ek is ‘n haastige heksie en ek moet gaan tjommel-tjommel het.

Wanneer alles klaar is, gooi jy dit in ‘n pot om te braai!  Maklik!  :mrgreen:

Advertisements

Aksies

Information

6 responses

21 10 2011
Olga

eerste.
Viga, het jy jou tande met listerene gewas? Dari piesangbolle lyk darem njammies.

21 10 2011
Laviga Heks

😯 Ek het gn niks gif ingegooi nie.

21 10 2011
Toortsie

Dit lyk heerlik, heksie. Maar ek is allesgies vir gekoude piesangs. Jy moet lekker eet. Hoe gaan dit met die kitaarspeel?

22 10 2011
Laviga Heks

Wat is alliansie huh, Tannie Mossel?

22 10 2011
staaltjies

dit lyk baie lekker ,het dit gister probeer en sowaar baie heerlik uitgekom dankie 🙂

25 10 2011
toortsie

Viga, dis ‘n groot woord wat ekself nie verstaan nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: