Lunch Week 40 / 11

18 10 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Avis; Temper; Budget
  2. Wyn; Rosyne; Appelkose
  3. BT; Engen; Total
  4. Berlyn; Bonn; Rome
  5. Desperate Housewives; CSI;  NCIS

Aksies

Information

2 responses

18 10 2011
Olga

1. Temper verhuur nie karre nie.
2. Appelkose is nie ‘n druiewe produk nie.
3. Bt maak nie brandstof nie.
4. Rome is nie in duitsland nie.
5. desperate housewife is nie “investigate” reeks nie.

19 10 2011
Bileam se Donkie

1. Temper nie motorhuur nie
2. Appelkose het nie ‘n druiwebasis nie.
3. BT is nie brandstofmaatskappy nie
4. Bonn is nie ‘n Europese hoofstad nie.
5. Desperate Housewifes het minder moorde…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: